Kort nadat haar seun se vermeende moordenaar in die landdroshof in Vuwani, Limpopo, verskyn het, is ’n DNS-monster van Virginia Marsberg geneem, maar eintlik is dit net ’n formaliteit.
Ronelle Mccarthy en Colette du Plessis het onderskeidelik ’n verstandelik gestremde suster en broer verloor wat in die Witrand- psigiatriese hospitaal in Potch was.
Paul Schutte (19), ’n talentvolle sportman, is steeds aan die herstel nadat ’n blindedermoperasie skeef geloop en hy maande in die hospitaal was.
Padsterftes oor die feestyd is jaarliks ’n probleem, en een faktor wat daartoe bydra, is dronk bestuurders. Dink jy dit sal help om dit heeltemal te verbied dat mense bestuur ná ’n drankie?
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante ...
’n 16-jarige seun is dood nadat ’n vermeende dronkbestuurder hom volgens die polisie raak gery het in ’n voorval omstreeks 20:30 in Jan van Riebeeck-rylaan in die Paarl.
Padsterftes oor die feestyd is jaarliks ’n probleem, en een faktor wat daartoe bydra, is dronk bestuurders. Dink jy dit sal help om dit heeltemal te verbied dat mense bestuur ná ’n drankie?
Daar word tereg gesê dat ’n mens in ’n oomblik van swakheid onherstelbare skade aan jou reputasie kan berokken.
Met Kersfees amper hier, en met my twee grootmens-seunskinders wat huis toe kom, ry ek nou die dag weer stad toe.
Padsterftes oor die feestyd is jaarliks ’n probleem, en een faktor wat daartoe bydra, is dronk bestuurders. Dink jy dit sal help om dit heeltemal te verbied dat mense bestuur ná ’n drankie?
Die vakverbond Cosatu het die voorgestelde salarisverhoging van 4,1% vir politici, onder wie die president, parlementslede, regters, landdroste en raadslede, ten sterkste verwerp en dit as “anderkant ...
’n Vrywilliger van Wildernis-soek-en-redding (WSAR) het Vrydag die eerste persoon geword wat in een dag op sowel Afrika as Antarktika bergfiets gery het.