Kinders behoort ‘waargeneem’ en nie ‘ontneem’ te word nie. Dit was en is die tema van die weeklange veldtog (2 tot 9 Junie) wat deur Enrique Bhana en sy steunwerkers van Wawa hier van stapel gestuur ...
Die hooffunksie van die brein is om ons te help om die dag te oorleef en ons lewend en gesond te hou vir die dag van môre, maar wetenskaplikes het ’n paar planne om jou in staat te stel om gelukkiger ...